Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
❤ware liefde dis so mooi om dit te sien
Ai dit is lekker om na julle te kan kyk en luister. Vir my die pragtigste paartjie ❤🤗❤ en dan kan ek nig lekker saamsing in my taal ❤
Pragtig. Kan sien daar heers groot liefde. Pragtige twee mensies❤
Pragtig ons ou Afrikaanse sangers,nie n geskreeu nie.en woorde so duidelik.
Een van die mooiste liedjies ooit. Baie dankie.
Pragtig! Hulle sing darem so mooi saam...😊
Pragtig julle twee ... dankie baie
Dis oorweldigend mooi
Baie mooi vir my!
Ontsaglik mooi!
Baie mooi
Sy is darem n pragtige vrou.....
Al te pragtig!
pragtig
Verlang my meer sorgvrye grootword dae..Dankie vir n puik stukkie musiek!
Pragtig!!!
AWESOME 😂❤😂
Nog die goeie sangers
BAIE DANKIE PIETER FOURIE HIERDIE TWEE MENSE VAN JONGDAE AF MY GUNSTELING HULLE SING PRAGTIG
Werkelijk prachtig
So pragtig
Pragtige twee mense geseende stemme
❤ware liefde dis so mooi om dit te sien
Ai dit is lekker om na julle te kan kyk en luister. Vir my die pragtigste paartjie ❤🤗❤ en dan kan ek nig lekker saamsing in my taal ❤
Pragtig. Kan sien daar heers groot liefde. Pragtige twee mensies❤
Pragtig ons ou Afrikaanse sangers,nie n geskreeu nie.en woorde so duidelik.
Een van die mooiste liedjies ooit. Baie dankie.
Pragtig! Hulle sing darem so mooi saam...😊
Pragtig julle twee ... dankie baie
Dis oorweldigend mooi
Baie mooi vir my!
Ontsaglik mooi!
Baie mooi
Sy is darem n pragtige vrou.....
Al te pragtig!
pragtig
Verlang my meer sorgvrye grootword dae..
Dankie vir n puik stukkie musiek!
Pragtig!!!
AWESOME 😂❤😂
Nog die goeie sangers
BAIE DANKIE PIETER FOURIE HIERDIE TWEE MENSE VAN JONGDAE AF MY GUNSTELING HULLE SING PRAGTIG
Werkelijk prachtig
So pragtig
Pragtige twee mense geseende stemme